![](https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEge9p6h8HiGQBcu_DI6yHiHVsShSNz_UWr2ZcIrLL1mSV9HSrFapUeZpHSultgrNEEjVmbzr72ulL9ZXRUy3H1JPBiHGaqV59kdEOBdNoYBGGUB_GXURcLVrh1BhPpcfYPn5DmiGq5dDpOc/s320/ptaouma.jpg)
![](https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEiD2719M4RzT0WXPTpwbl08WwRa479xLhOO7zFmPPNMN_srHdhwbKLhDoCMY4lk4NuoK2Le3doBcNxnJd2FhcLNEXULAiFyVs-dn_8Ly3B6ZuWQbo9K_bx8dnIXcWhDzldAf00SGCnzULYT/s320/ptaoumaenons.jpg)
![](https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEg5SChE1SyHteEHMfC4liTFeyWOCX9114beGov9kUIQWeoXE0CplCxclqNibi8WLnmwyNJfkSj2CKzdRBZIQMTgqaRiGr2EVnFeMwwNwWGSOJl3SjHY56dV_u194eLKWwi1m5nO0sCLfXX7/s320/ptahondeenrenl.jpg)
![](https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEhkn6eSoGFkgY10q4Xx2xqBl2VMGiPhHPt15EZHDBdiPclVvUftxRIjsu6oBei8kClSSD7vkILhhsfHzH6Qeke6lK0SxiVRAI-qEsdSs5Bv7FoDbU_y7g43df90E1tA_SJ1BzhRWtp25KAm/s320/ptaceriens.jpg)
![](https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEiSc_kwkLU_eVX5YqqjWJx5Njuu_XtUuyFT_W3O0aaWRJKQahsvWPlB-lERkfwtpIxNJc8KOijOVJucGcn0Fe4Ol_nwmTGiDtjCr49Bjcfv4zpxwYbQXGuzK7o2-Hhv5lT2QznGIJwnMFLc/s320/jhbjenr.jpg)
![](https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEjqaaJx9J6XI7loJ6HxKNm8NQMvhg0dW-yZQSi4kzTav7d1xmkSY4p0u4HMCvzUB-kocCh-6s5vIQP1Kgpeq5y0rY-f-f1kitWpQEjy2P2PxLviiS0VBPj26G4WELRxSoL_khAmKTXSXqO3/s320/jhbmenl.jpg)
Ons vertrek oor 2 dae weg uit Manguzi. Ons sal vir 2 maande in Pretoria en Johannesburg wees en dan die uitvlug via Kairo na Engeland noord- ooste!
Ons sien nie uit na die interim periode nie, maar die eindpunt lyk heel rooskleurig. Ons het skool plek vir die kinders en blyplek vir ons lywe, so ons sal maar moet sien...al is die blyplek een met n dispuut dak oor sy kop.
Ons vertrek Vrydagoggend en dan gaan ons oornag by Cathy(in Pongola) en dan by Mariette en Theuns op die plaas(boereplaas). Tyd vir brug speel!
Ons sal vir ouma, Julie, Jaksie et al sien...
Ons beplan om te gaan kyk wat aangaan in Hoedspruit, in die suide van die Kruger Wildtuin en in Malalane(ek hou daarvan om die woord uit te spreek!) Dan hopelik n kort trippie Kaap toe om Lukas te sien.
Later... hierdie lyk hoogs onwaarskynlik want die finansies knyp.
Die seuns is baie mal oor Sannelies se hondjies: Roxy met die klein koppie en watsenaam met die rooi vel.
No comments:
Post a Comment