


Ons was gister in die wildtuin(later meer hieroor ) en ons het carmine bee-eaters gesien tot dit by ons ore uitloop.
Ons gaan bietjie op die rots le buite die Strydom tonnel saam met michael om die Taitai-valkie(spelling!) te sien.. sal dink aan jy en Kevin. Later...Ons het toe nie hierdie ekskursie meegemaak nie, maar die intensie was daar!
Kevin, you will be pleased to know that Ceri has finished the adult version of Financial IQ and she is now bringing it into the bedroom. Hopefully some of the info will spill onto me. She is now very busy and wants to open business after business. Very exciting.
No comments:
Post a Comment