





Die seuns is baie mal oor Sannelies se hondjies: Roxy met die klein koppie en watsenaam met die rooi vel.









Ons het tot siens gese vir Kevin en Hilda. Hilds is links op die inlas foto. Sy het met n retailer prys weggehol vir haar initiatief met die nice winkeltjie vir vrouens (en hopelik vir mans) in Umhlanga Rocks-'the bedroom'. Dit was so goed om weer ou tye op te vang en weer bietjie tyd saam te spandeer. Hilds is n favourite met die seuns. Geniet die lang trippie om die stert van Afrika en laat weet ons wat jul aanvang.


Die jaar was nie net opwindend in die diere afdeling nie. Ons het geleer om voels te bekyk en dit is aangehelp deur ons Robertson's geillustreerde boekie oor SA voels en die ongelooflike hoeveelheid voels in ons tuin en in die nabye area. Ndumo is een van die amazingste plekke om voels in Suider Afrika te sien en ons is juis gereeld soontoe vir n bietjie 'twitching'. Ceri het n groter geillustreerde bird boek gekry vir haar verjaarsdag so daar was baie 'referencing'.
Ons het aasvoels gesien in die Pongola reservaat, Kingfishers op die St Lucia mere en reiers en arende langs die mere en op die strande. Daar was uile in die bome in die tuin met regte hoot-hoot geluide en bee eaters en suikerbekkies in die grys/wilde strelitsia net buitekant ons kamer venster.
Twee jong 'kanienies' het baba hoepoes by die huis aangebring en ons het n geelkeelkalkoentjie een keer in die grasvlakte gewaar.Dis n tong knoper-se dit vinnig: GEELKEELKALKOENTJIE.

































Prior to Christmas the morale at the hospital seemed to be low with all the doctors leaving; so no better way to up the moods than a party at the house! We had a sit down dinner in the garden. I made an eco-Xmas tree from wood and we lit it (not the tree, the lights on the tree) in the garden. Louis and Eunace made a star for the top(to replace the usual angel) and we( me and the 2 boys) had a 'turning on the Christmas lights' event just prior to the guests' arrival. We had some loud music(Ceri had a music-selection - shuffle -system with all her favourites but I now realize no Afrikaans songs!) I note that the blog photos' dates are all wrong and this is very annoying because Christmas parties are not in March!






