Wednesday, April 29, 2009

beaches - Lalanek





































We spent some beautiful days here snorkelling and swimming. Most of the times we had the beach to ourselves. The beach is difficult to get to. You need a high clearance 4x4 because of the deep sand. The drive is very beautiful with wilderness around and above. We have seen some interesting birds, butterflies,tortoises, small wild cats(I never know whether it is a cerval, muskeljaatkat, ens. call it a cat in the night!)
Ons het n klein 'inham' tussen die bosse gebruik vir skaduwee. Ons het n lekker dae saam met Willie en sy kinders, saam met Sam, saam met Temba(en sy nuwe chick) en Leroy en alleen beleef. Ons het eels, dik skole visse gesien. Dis hier waar Eunace en Leroy vir die eesrte keer vis gesien het onderwater. Dis soos n click geluid wat skielik jou liggaam alert van n ander wereld wat n mens in asemrowende vorm vir die eerste keer ervaar.









No comments: