Tuesday, May 13, 2008

Kobus en Sumari









































































































































Dit was lekker om familie in hierdie geweste te sien. Sumari en Kobus het die lang pad vanaf Pretoria hiernatoe in n rekord tyd(avec GPS) aangele. Hulle het midoggend by security aangemeld! Ons boot rit op 3de dam (st Lucia estuary) is gekanseleer en ons is toe in stede na die rafia palm forest (alias voetpaadjies vir seekoeie) en na lake Shengeza vir n sundowner(with cloud and no sun). Dis hier waar Suma n hele lunchbar met wurms geeet het ...






Die volgende dag is ons Kosi baai mond toe vir n lang stappie en vir een van Ceri se top notch pieknieks op die voet van die hoe sand duin. Dit was reenerig maar lekker.




Ek dink die potjie met groen papaja(die gebruik van die groen papaja is weereens bevestig in vele ander gesprekke na die naweek) en al die kerrie en borrie (uit Durban se pick n mix) was beslis n meesterstuk. Ceri is nou beter as ek met bierbrood bak.






Soos n roetine was ons weer Tembe toe en daar was genoeg olifante om te sien. Gelukkig het Ceri besluit om ons op die East swamp road te vat en dit het beteken ons moes die hekwagters bel om ons uit te laat- definitief die moeite werd as jy n night drive in jou eie voertuig wil doen.
































No comments: