Wednesday, July 30, 2008

Ibhukhu Labantu






Ceri se boekwinkel is nou in volle swang. Sy maak skoolboeke beskikbaar vir die gemeenskap. Dit is bykans onmoontlik vir ouers om skoolboeke te kry want die naaste uitgewers is 5 ure van hier. Sy het in die biblioteek en in die gemeenskap sentrum uitgestal en sy het n klein winkeltjie agter die 'last hope car wash' waar mense kan kom kyk. Almal wil Bybels he en freebies soos penne en sakke. Ceri is ingeskakel by die education centre, die tribal authority(very important) en sy is besig soos altyd met die een en daai een. Besigheid is stadig maar dit is besig om op te tel

No comments: